Coke Cup Datums vir die dagboekie – JOE PILLAY

Dit is nou reeds 22-jaar se geskeidenis van die Coca-Cola Cup en Safa Cape Town tesame met die borg Peninsula Beverages het die regte note geslaan want die beroemde en prestigeryke uitklop-kompetisie raak alhoemeer geweld.
Daarby bring die Coke Cup-wedstryde die beste uit die amateursokkerspanne en vanjaar se reekswedstryde is weer geen uitsondering nie nie.
Die Turfhall Park-sportkompleks was Sondag `n mooi gesig en dit het sekerlik die grootste getal toeskouers nooit gelok na daar laas twee jaar gelede Coke Cup-wedstryde in die Athlone LFA gemeenskap gespeel is.
En Kevin Fransman, voorsitter van die Athlone LFA was in sy skik me die “huge turnout” en het dit beskryf dit te danke aan goeie organisering dat sy LFA se geaffilireerde klubs as ook die sport organisasies rond om die Athlone-gebede met pampletta en posters van games ingelig.
“Kyk net hoe lyk die sportkompleks gelaai met toeskouers en ons parkkeering is ook propvol.
“Dit was heeldag so. Ook toe die o.18 spanne gespeel het, het die mense hul spanne ondersteun en ek moet se onsis regtig hieroor bly en dat van die klubs se beamptes ook beindruk was met sppelgeriewe en die venue as geheel,” het Kevin Fransman gese.
Intussen was Bayanda Sikiti, Safa Cape Town se hoof van kompeties vol smiles dat die Coke Cup-seisoen groot getalle toeskouers na wedstryde lok.
“Met dit in gedagte het ons al ons voorbereidings planne gedoen met die geaffilieeerde LFA’s om voorsiening te maak vir Coke Cup-wedstryde,” het Banyana Sikiti gese.
Nietemin het Sikiti die res van die Coke Cup datums bekendgemaak. Laaste Ronde 32 – Sondag, 19 Augustus; Laaste Ronde 16 – Sondag, 2 September; Kwarteindrone – Sondag, 16 September; Halfeindstryde – Sondag, 30 September en Eindstryde – Saterdag, 13 Oktober (Athlone-stadon)

Start a Conversation